MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugkyk op 'n merkwaardige verlede. Die jong verdedigingsmag, wat slegs twee jaar na Uniewording tot stand gekom het, is reeds binne die eerste twee jaar van sy bestaan in 'n mate beproef wat straks nog nie in die geskiedenis van moderne krygsmagte geëwenaar  is me.

    Kwalik meer as 'n jaar na sy stigting, toe dit nog grotendeels op papier bestaan het, het die Unieverdedigingsmag (UVM) opdrag ontvang om 'n geweldadige industriële staking aan die Rand te onderdruk. Enkele maande nadat die UVM sy eerste vuurproef met welslae deurloop het, het dit voor die vee! groter krisisse van 'n interne rebellie en 'n wêreldoorlog te staan gekom. Maar weer eens het die jong weermag getoon dat dit teen hierdie uitdagings opgewasse was en teen die einde van die Eerste Wêreldoorlog het die UVM reeds ontwikkel tot 'n gedugte, professionele mag wat allerweë respek afgedwing het deur sy vaardigheid, dapperheid en volharding op die slagveld.


    Zugriff

    Download


    Exportieren, teilen und zitieren



    Titel :

    ‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987)


    Beteiligte:
    W.A. Dorning (Autor:in)


    Erscheinungsdatum :

    2012




    Medientyp :

    Aufsatz (Zeitschrift)


    Format :

    Elektronische Ressource


    Sprache :

    Unbekannt





    Suid-Afrikaanse Verdedigingskemas (1887--1914)

    Jan Ploeger | DOAJ | 2012

    Freier Zugriff

    RUIMTEVAART KRONIEK

    Hazebroek, G.D. | Online Contents | 2007


    RUIMTEVAART KRONIEK

    Hazenbroek, Gerben D. | Online Contents | 2005


    RUIMTEVAART KRONIEK

    Hazebroek, G.D. | Online Contents | 2005